2026 Toer na ISRAEL & JORDANIË saam met Past Ruan Brits

10 Days

Travel dates: 25 March – 03 April 2026

Oorsig

Toer saam met Past Ruan Brits deur Israel op die Voetspore van Jesus plus ‘n besoek aan Jordanië

Hoogtepunte (Volledige reisplan op aanvraag beskikbaar)

  • TEL AVIV: Joppe (Jona vlug hiervandaan na Tarsis)
  • CAESAREA: Tuiste van Herodus, Kornelius, besoek deur Filippus, Paulus
  • MEGIDDO: Vlakte van Armageddon waar die finale slag sal plaasvind
  • KARMEL: Elia en die profete van Baäl
  • NASARET: Besoek die Nazareth village (Antieke opelug museum)
  • GALILEA: Berg van Saligsprekinge, Tabgha (vermeerdering van brode en vis), Kapernaum, Bppt Museum, Bootvaart op die See van Galilea
  • JERIGO: Besoek die opgrawings en die Berg van Versoeking per kabelspoor
  • DOOIE SEE: Dryf letterlik "op" die water
  • MASSADA: Kabelspoor na die bergvesting
  • BETLEHEM: Herdersvelde en geboortekerk
  • JERUSALEM: Olyfberg, Tuin van Getsemane, Huis van Kajafas, Bo-vertrek, Klaagmuur, Kotel tonneltoer, Tuingraf, Via Dolorosa (Lydensweg)
  • BETANIE: Tuisdorp van martha, Maria en Lazarus
  • BERG NEBO: Moses aanskou die Beloofde land
  • PETRA: UNESCO Wêreld-erfenis gebied in 18:12 ontdek bekend as die "verlore stad" met sy Roos-Rooi graniet fasades
From R49,980
/ Adult
Scroll to Top