Toerdatum: 10-21 Oktober 2025
Oorsig
Kom toer saam met Prof Stephan Joubert op die voetspore van Paulus deur Griekeland (Griekse eilande en -platteland) plus Italië (Rome en Assisi)
Hoogtepunte (Volledige reisplan op aanvraag beskikbaar)
- Nafpaktos: (kusdorp aan die Golf van Korinte)
- Corfu: (Griekse eiland op die noordwestelike kus in die Ioniese see), kerk van St Spiridon, Liston promenade, Duomo. Ou-stad (UNESCO-gebied)
- Paxos en Antipaxos (voldag besigtigingsvaart), Blou Grotte, Gaios (tradisionele kosmopolitaanse dorpie)
- Kalambaka: Meteora (UNESCO rotsformasie-kloosters, Dion (agreologiese park en -museum), Paulus se Podium Monument, Vergina koninklike grafkelders, Veria (eertydse Beroea)
- Thessalonika: skansmure, Galerius se boog, Rotunda monument, die Basilika van Demetrius, Archeiropoietos kerk, Vlatades klooster
- Filippi: Neápolis (antieke Griekse stad), Filíppi (Macedóniese stad waar Paulus ‘n paar dae deurbring), archeologiese museum, Lidia se doopfont, en die geheime grafkelder (Paulus gevange gehou), Akropolis, teater, Basilika en tronk van Paulus en Silas. Kavala (bedrywige hawestad)
- Rome: Basiliek van Paulus, Domine Quo Vadis (kerk waar Petrus heen gevlug het), Via Appia (bekendste Romeinse strategiese roete), Porta San Sebastiano (stad-toegangshek), Katakombes van San Sebastiano, St Peter’s Basiliek (grootste katedraal en kerk ter wêreld), Pantheon (bes behoue monument in antieke Rome en eertydse Romeinse tempel; vandag ‘n Christelike kerk), Stadium of Domitian (Antieke atletiekstadion), Basilica of Santa Maria and Martyrs (titulêre kerk), Palatine Hill (belangrikste van sewe heuwels), Kolosseum (Romeinse stadion), Forum
- Assisi: (heuweltop-dorp), Basiliek van San Francisco (Christelike pelgrimskerk), Romeinse amfiteater, St Ruffino (geskiedkundige katedraal), St Chiara (kerk)