2026 Toer na ISRAEL saam met Roelf Craig

10 Days

Travel dates: 29 April-07 Mei 2026

Oorsig

Toer saam met Roelf Craig deur Israel op die Voetspore van Jesus

Hoogtepunte (Volledige reisplan op aanvraag beskikbaar)

  • TEL AVIV: Joppe (Jona vlug hiervandaan na Tarsis)
  • DOOIE SEE: Dryf letterlik "op" die water
  • MASSADA: Kabelspoor na die bergvesting
  • JERIGO: Besoek die opgrawings en die Berg van Versoeking per kabelspoor
  • NEBO: Moses aanskou die Beloofde land hiervandaan
  • MEGIDDO: Vlakte van Armageddon waar die finale slag sal plaasvind
  • KARMEL: Elia en die profete van BaƤl
  • NASARET: Besoek die Nazareth village (Antieke opelug museum)
  • GALILEA: Berg van Saligsprekinge, Tabgha (vermeerdering van brode en vis), Kapernaum, Bppt Museum, Bootvaart op die See van Galilea
  • TIBERIAS: Besoek Jesus se doopplek in die Jordaanrivier, Berg Karmel, Megiddo
  • CAESAREA: Tuiste van Herodus, Kornelius, besoek deur Filippus, Paulus
  • BETLEHEM: Herdersvelde en geboortekerk
  • JERUSALEM: Olyfberg, Tuin van Getsemane, Huis van Kajafas, Bo-vertrek, Klaagmuur, Kotel tonneltoer, Tuingraf, Via Dolorosa (Lydensweg)
From R44,980
/ Adult
Scroll to Top