Travel dates: 25 Maart-03 April 2026
Oorsig
Toer saam met Dr Isak Burger deur Israel op die Voetspore van Jesus en sluit die toer af in Jordanië
Hoogtepunte (Volledige reisplan op aanvraag beskikbaar)
- TEL AVIV: Joppe (Jona vlug hiervandaan na Tarsis)
- CAESAREA: Tuiste van Herodus, Kornelius, besoek deur Filippus, Paulus
- MEGIDDO: Vlakte van Armageddon waar die finale slag sal plaasvind
- KARMEL: Elia en die profete van Baäl
- NASARET: Besoek die Nazareth village (Antieke opelug museum)
- GALILEA: Berg van Saligsprekinge, Tabgha (vermeerdering van brode en vis), Kapernaum, Bppt Museum, Bootvaart op die See van Galilea
- JERIGO: Besoek die opgrawings en die Berg van Versoeking per kabelspoor
- DOOIE SEE: Dryf letterlik "op" die water
- MASSADA: Kabelspoor na die bergvesting
- BETLEHEM: Herdersvelde en geboortekerk
- JERUSALEM: Olyfberg, Tuin van Getsemane, Huis van Kajafas, Bo-vertrek, Klaagmuur, Kotel tonneltoer, Tuingraf, Via Dolorosa (Lydensweg)
- PETRA: UNESCO erfenisgebied uitgekap uit rooi graniet
- NEBO: Moses aanskou die Beloofde land hiervandaan